AVBOB | Lewensleer
1.2 Skakel u naaste familie Vra of daar enigiemand is wat wil kom afskeid neem voordat die liggaam verwyder word. 1.3 Doodsertifikaat Die begrafnisondernemer sal die sterfte by die Departement Binnelandse Sake aanmeld en die doodsertifikaat verkry. Maak ten minste 1 gesertifiseerde afskrif (baie belangrik). 1.4 ID en huweliksertifikaat (indien van toepassing) Maak 10 gesertifiseerde afskrifte (baie belangrik). 1.5 Oorledene se wense ten opsigte van begrafnis/verassing en blomme/donasie # Sien Bylaag 3 - My laaste wense. 1.6 Kontant Bepaal hoeveel kontant u benodig vir die begrafnis (maak seker dat u gade/gades/naasbestaandes toegang tot u rekeninge het).
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTA0MzI=