AVBOB | Lewensleer
BYLAAG 3 MY LAASTE WENSE Aan my dierbare familie, Ek het besluit om die volgende sake aan te teken as my laaste wense om julle by te staan met moeilike besluite nadat ek oorlede is. 1. Ek sal verkies om begrawe veras te word: a) Begraafplaas: b) Daar is ’n gereserveerde graf/daar is geen gereserveerde graf nie. c) Graf nr: d) – Die graf het ’n grafsteen/daar is nie ’n grafsteen nie. – Die graf het ’n soliede oppervlak waarop ’n grafsteen geplaas kan word/die graf het nie ’n soliede oppervlak waarop ’n grafsteen geplaas kan word nie. e) Plek waar verassing moet plaasvind: f) Verdere hantering van my as: 2. Ek wil graag die begrafnis/roudiens soos volg gereël hê: a) Begrafnisdiens: b) Roudiens: 3. Die name van die persoon/persone wat die diens(te) moet lei, is: a) Begrafnisdiens: b) Roudiens: 4. Ek wil graag die volgende skriflesing(s) en/of boodskappe gelees hê: a) b) c) d) 5. Ek versoek dat die volgende gesange/liedjies gesing/gespeel moet word: a) b) c) 6. Ek versoek dat vars blomme/kunsmatige blomme, soos hieronder aangedui, voorsien word: a) in die kerk. b) op die kis. c) by my grafsteen.
Made with FlippingBook
RkJQdWJsaXNoZXIy MTA0MzI=